Ons help jou kind om leer werklik te geniet en in lewenslange leerders te ontwikkel.


Huidige leerder herregistrasies vir 2024 is nou oop. Om jou kind se plek vir 2024 te verseker klik hier

Ons help jou kind om leer werklik te geniet en in lewenslange 
leerders te ontwikkel.

Welkom by 
FUTURUM AKADEMIE

Welkom by FUTURUM AKADEMIE


Doen aansoek binne 60 sekondes

Inligting oor die skool

Inligting


oor die


skool

Lees Meer
Futurum Akademie het sy deure amptelik in Januarie 2017 oopgemaak. Grade strek van Gr.R tot Gr 12. Ons is ‘n onafhanklike privaatskool met die vryheid om:

  • Onbeskaamd ons Christelike karakter uit te leef en ons leerders in só ‘n omgewing te onderrig;
  • Afrikaans as medium van onderrig te koester en so by te dra tot die behoud van Afrikaans as akademiese taal;
  • Akademiese uitnemendheid te verseker t.o.v. die keuse van ‘n leerplan;
  • Individuele aandag en sorg aan elke leerder te bied in ‘n kleiner klasopset.
Lees Meer

Wat ons bied


Wat ons bied


Fotos op Sosiale Media

Skakel

Ons is hier


Lees meer oor die verbintenis met DIE MOS Inisiatief deur hier te kliek.

Share by: