Akademie

Akademiese Uitnemendheid Vir Elke Kind

‘n Hoë premie word geplaas op die akademie van die skool en onderrig word ondersteun deur die nuutste digitale hulpmiddels. Die skool volg die Departementele leerplan wat verryk en aangevul word om ‘n hoë akademiese standaard te verseker. Die skool beskik ook oor ‘n hele aantal opvoeders met addisionele opleiding in remediërende onderrig, wat verseker dat leeragterstande doeltreffend geïdentifiseer en aangespreek kan word.

As ‘n IEB-geregistreerde skool, bied ons ‘n internasionaal-erkende matriekeindeksamen wat ons leerders voorberei vir sukses by enige tersiêre instelling.

Vakkeuses

Verpligte Vakke

Afrikaans Huistaal

English First Additional Language

Lewensoriëntering

Wiskunde

Wiskundige Geletterdheid

Graad 10 Keuse Vakke

Ingenieursgrafika en ontwerp

Fisiese Wetenskap

Geografie

Lewenswetenskappe

Rekeningkunde

Rekenaartoepassingstegnologie

Toerisme

Verbruikerstudies

Landbouwetenskappe

Besigheidstudies

Graad 11 Keuse Vakke

Ingenieursgrafika en ontwerp

Fisiese Wetenskappe

Geografie

Lewenswetenskappe

Rekeningkunde

Rekenaartoepassingstegnologie

Besigheidstudies

Verbruikerstudies

Toerisme