Sport

Sport Vir Elke Leerder

Van atletiek tot skaak, ons sportprogram bied iets vir elke belangstelling. Met ‘n fokus op ontwikkeling en deelname, skep ons ‘n omgewing waar elke leerder kan groei en presteer.

Gesonde liggaam, gesonde gees

Sport is ‘n noodsaaklike deel van die ontwikkeling van enige kind. In die buitemuurse program van die skool sal elke kind die geleentheid gebied word tot ontwikkelingsgeleenthede in ‘n verskeidenheid van sportsoorte. Die volgende sportkodes word aangebied:

Atletiek

Hokkie (seuns en dogters)

Krieket

Netbal

Rugby

Hengel

Bergfietsry

Landloop

Tennis

Skaak